Successfully reported
+14

Stay@Opstal

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 473 Opstal Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stay@Opstal is 'n eenslaapkamer-eenheid en bied gerieflike slaapplek aan 2 gaste. Die smaakvolle eenheid het 'n koningingrootte-bed. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het ook 'n yskassie, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. Dit het gemaklike sitplek en 'n TV met Netflix. Gratis WiFi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat tuinarea, met skadu-sitplek omring deur wingerde, bome en voëllewe.

Stay@Opstal is in 'n stil en rustige deel van die Wilgers geleë. Dit is naby die Life Wilgers Hospitaal, winkelsentrums, skole en sportfasiliteite. Die eenheid bied ook maklike toegang tot die N4- en N1-hoofweë.

Die verblyf is in 'n toegangsbeheerde area van die Wilgers met goeie sekuriteit en veilige parkeerplek is agter hekke beskikbaar. Die verblyf val in 'n Hospitaalarea en het dus geen beurtkrag nie.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 32 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
MariÉ B
Saam met lewensmaat
5.0
Awesome! Rustig, stil, veilig. Awesome mense! Behulpsaam en vriendelik. Baie skoon en privaat.
Sep 2025
Kathleen C
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker eenheid vir korttermynverblyf. Sien sterre.
Aug 2025
Bunty V
Saam met lewensmaat
5.0
Affordable price. Very cozy accommodation. Private, close to necessary shops and in a security complex.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Aug 2025
Alida V
5.0
Meer as tevrede. Baie lekker gebly!
Jun 2025
Carina P
Saam met lewensmaat
5.0
Veilige en rustige oornagplek. Veilige, stil omgewing naby Wilgers hospitaal. Vriendelike gasheer. Stuur alles wat jy behoort te weet via WhatsApp met...
Sien meer
Jun 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Marnus Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 32

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 473 Opstal Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
  • Gaste dink Stay@Opstal het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 650
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 21:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 473 Opstal Street, Die Wilgers, Pretoria, 0184, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5276b2f08fdff9c78d6ef750e2703620a79bd4ca44117c65327823c29ece142f29c84ba88b9a37372dc3027e798e61ba41a6?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 32 5 1 5 473 Opstal Street Die Wilgers 0184 Gauteng 021 201 8901 14:00-21:00 10:00 -25.756419222485 28.315020076057

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang