Successfully reported

Steenbok Selfsorg Eenheid

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.9
Saartjie A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Perfekte oornag plekkie. Ons is aangenaam verras met die netheid en sorg in elke behoefte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Baie lekker. Die plekkie is in 'n baie stil uitbreiding geleë en baie veilig. Sal dit vir enige iemand aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolanda B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Netjiese slaapplek. Met extras. Het lekker gebly, maar sou daarvan hou as die ingang gemerk was. Ook as ons 'n pin gekry het om in te gaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elrize Jenine A
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Oorslaap. Ek het heerlik geslaap, beddegoed was skoon en netjies. Veilige parkering vir my voertuig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Elize S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Lekker en rustig. Ons het baie lekker gebly, dit was baie netjies en rustig gewees. Daar is net 1 ding waarna die eenaar moet kyk: die bed teen die muur van die badkamer se matras is baie skeef afgelê, dit is nogal ongemaklik om te slaap as jy heeltyd na die 1 kant toe rol en nie reguit lê nie. Verder was dit baie lekker en enige tyd sal ek weer daar gaan oornag.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anni-mari E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Skoon netjies, lekker area! Baie dankie dat ons in julle plekkie kon oorbly! Dit was skoon en netjies, maklik gekry!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco E
1 nag
5.0
Feb 2025

Uitstekende verblyf by Steenbok Self Catering Unit! . Ek het 'n wonderlike verblyf gehad by Steenbok Self Catering Unit! Die plek is pragtig skoon, smaakvol versier en perfek vir 'n enkelreisiger of 'n paartjie. Die gasvrou het regtig uit haar pad gegaan om dit gerieflik te maak – sy het selfs koffie, tee en beskuit voorsien, wat 'n baie mooi en persoonlike gebaar was. Elke toestel voel splinternuut, die kamer is stylvol en netjies en die badkamer is baie gemaklik en absoluut skoon. Dit was maklik om die plek te kry, en die self-check-in proses was vinnig en gerieflik. Die kommunikasie was uitstekend – sy was altyd beskikbaar en het duidelike aanwysings gegee. Ek sal definitief weer hier bespreek wanneer ek vir werk moet reis! Baie dankie vir 'n heerlike en sorgvrye verblyf.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Mandy B
1 nag
4.2
Feb 2025

Goeie woonbuurt en rustig. Was netjies en skoon.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Cathy M
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Sal nie weer gebruik maak van hul eenheid nie. Die plek word nie behoorlik na gesien nie. Eerstens, met aankoms was ons nie seker of dit die regte plek was nie. Tweedens, baie gesukkel om in en uit te kom.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0

Mariska B
1 nag Saam met lewensmaat
3.0
Mrt 2025

I would highly not recommend this to anyone. The room that is advertised is not the room we got. We did not meet the host, as she only left instructions on the website on how to enter the property. We got twin beds instead of a double bed, and one of the beds was crooked in the middle. The toilet paper holder was broken. However, while the aircon cooled the room, it was placed in a very odd location. The WiFi was very unstable—coming on for a few minutes and then going off. The water in the shower did not drain properly.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
1.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Jana Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 700
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 700
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 49 Steenbok Avenue, Middelpos, Upington, 8801, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9e2e064f44f1aa6bedeeca95faeaf0214b814a443a0f2d7d6d3ecbba0d7fcf59178c011607bdbf0494be8bceb9fc978f7cca?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R700 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 49 Steenbok Avenue Middelpos 8801 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.447810938758 21.267302876274

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang