Successfully reported

Steenbokfontein Sea Farm Accommodation

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 80 resensies

Uitstekend

Netheid
4.4
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Adel M
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Heerlik en rustig. Was heerlik. Dit is plaas op sy beste. Kinders kan see toe gaan as dit warm is, anders is dit sommer net op die plaas.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Gladwin V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Sep 2025

Lieflik, afgesonder en gemaklik. Heerlik gebly. Slegs vir CorraLee met aankoms gesien en weer toe ons hout by haar gaan koop. Daar was niks wat tekort was nie en het verskriklik lekker gekuier. Sien uit om weer te gaan kuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois G
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jul 2025

Uitstekende omgewing met plaas en see. Ons griepue het heerlik gebly. Net te koud gewees.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bernadette J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Mooi uitsig oor die see, caretaker baie behulpsaam. Ons het baie lekker gebly, dankie. Dalk kan u net 'n strykyster ook in die eenheid kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Frikkie J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Rustig en stil. Ons het wonderlik gekuier, sal enige tyd weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malene M
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Mei 2025

Fantasties. Baie lekker gebly, was nice.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hannah P
1 nag Gesin met tieners
4.6
Aug 2025

Tranquil, calm, lovely. It was wonderful and so peaceful.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Bianca S
Kort verblyf
4.6
Jan 2025

Rustig en lieflik. Dit was baie aangenaam.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Jayson O
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Peaceful and relaxing. We enjoyed a quiet weekend and we enjoyed exploring the farm and adjacent beach.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
Kort verblyf
3.2
Jan 2025

Netheid
2.0
Diens
4.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.5/5

Herman Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 80

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 950
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 34 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbokfontein Seeplaas, Off the R365, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb949e39899e1ba9c854193b40478ad7cb308a09d650252b04616508e19f00a3c77edaca6a4ee26722621730228d6cd43e573?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag, vir 2 mense 80 5 1 5 Steenbokfontein Seeplaas Off the R365 8130 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -32.167934352333 18.315452382942
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang