Steenbokfontein Sea Farm Accommodation
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R100.00 per bespreking
Prys sluit in
- Eenheid 1
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a 2-plate stove and a fridge-freezer.
- Eenheid 2
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a 2-plate stove and a fridge-freezer.
- Eenheid 3
- Rates displayed are on a self-catering basis with heat-and-eat facilities. The facilities include a microwave, a 2-plate stove and a fridge-freezer.
- Eenheid 4
- Rates displayed are on a self-catering basis.
- Eenheid 5
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiere word slegs toegelaat met vooraf reëling.
'n Motorhuis en/of onderdakparkering is slegs beskikbaar met vooraf reëling.
Daar is opritte en gryprelings beskikbaar vir alle hellings, en die eenhede is ruim genoeg vir gaste met rolstoele. Let asseblief daarop dat geen harde musiek na 22:00 toegelaat word nie. Bring asseblief u eie voorraad vir die beurtkragsituasies. 'n Skoonmaakfooi word per eenheid gehef, en die kwotasie sal deur die gasheer gestuur word indien meer as een eenheid bespreek word. Gaste sal aanspreeklik gehou word vir breekskade en skade aan eiendom.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 34 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Steenbokfontein Seeplaas, Off the R365, Lamberts Bay, 8130, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang