Steenkamp Huisie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
            
            
                Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 196 Perch Road, 31 Kuta Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 500 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
            Steenkamp Huisie is in Ramsgate, KwaZulu-Natal geleë. Die eenheid is naby Lawrence Rocks en plaaslike restaurante en winkels geleë. Dit is stapafstand vanaf die strand en bied ook 'n pragtige see-uitsig vanaf die balkon.
Die selfsorg-eenheid het slaapplek vir 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed en die en suite-badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Slaapkamers 2 en 3 het albei dubbelbeddens. Die ander badkamer het 'n toilet en 'n wasbak. Die oopplan-eenheid sluit 'n gemaklike rusbank, etenstafel, kombuis en 'n privaat balkon in. Die kombuis is toegerus met 'n yskas, mikrogolf, oond, stoof en ketel. Gaste kan 'n ete by die etenstafel of op die privaat balkon geniet.
Ander geriewe sluit komplimentêre WiFi en 'n TV in. Gaste het toegang tot die Jacuzzi en die swembad op die perseel. Gaste het ook toegang tot veilige parkeerplek agter 'n geslote hek en braaigeriewe.
Doendinge in die omgewing sluit perdry, visvang, begeleide staptogte, bergfietsry, fietsry, swem en tennis in.
        
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anton Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 20
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- 196 Perch Road, 31 Kuta Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Steenkamp Huisie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: 196 Perch Road, 31 Kuta Beach, Ramsgate, 4285, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang