Successfully reported
+52

Stellenbosch Paradijs Cottage

Spesiale Aanbod 10% af

Kry 10% af. Geldig vir verblyf vanaf 21 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 850 R1 665 per nag, vir 4 mense

Beskrywing

Stellenbosch Paradijs Cottage is in Stellenbosch geleë en bied selfsorgverblyf vir tot 4 gaste. Die eiendom is sentraal geleë, wat dit gerieflik maak vir besoekers om die dorp en omliggende besienswaardighede te verken.

Die eenheid is op dieselfde perseel as die eienaar se woning en addisionele gasteverblyf geleë, maar het 'n privaat ingang. Dit is gemeubileer met 'n koninggrootte-bed en het die opsie van 2 addisionele driekwartbeddens. Die badkamer het 'n bad, 'n stort, 'n wasbak en 'n toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas, lugbraaier, mikrogolfoond, basiese eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Eetkamertafel met stoele is beskikbaar. Die sitkamer het gemaklike sofas, 'n slim-TV met Netflix en gratis WiFi.

Gaste het toegang tot 'n privaat patio met buitesitplek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

4

2 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Willie N
Gesin met klein kinders
5.0
Die plek is netjies, ruim en beskik oor voldoende geriewe vir 'n kort verblyf tyd. Ons het lekker gewoon. Die plek is ruim, skoon en netjies en beskik...
Sien meer
Okt 2025
André K
Saam met lewensmaat
5.0
Baie. Baie lekker, dankie. Het baie lekker gebly. Mooi omgewing en naby alles. Sal dit beslis vir ander aanbeveel. Sal weer van die verblyf gebruikmaa...
Sien meer
Aug 2025
Nicolene H
Gesin met tieners
5.0
Gesellig. Ons het heerlik gebly. Daar is wel nie genoeg warm water vir 4 mense om te stort nie.
Jul 2025
Naomi D
Saam met lewensmaat
5.0
Lekker. Ons het die tyd in Stellenbosch baie geniet.
Apr 2025
Roger D
Gesin met tieners
5.0
Made most comfortable by very kind and most accommodating hosts. Excellent. The accommodation was spacious, well appointed and in a mos...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Stellenbosch
Paradijs ...

Eiendomme 2

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Stellenbosch Paradijs Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 4 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 4 mense
Vanaf R1 850
R 1 850 R 1 665
per nag, vir 4 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Longifolia Street, Paradyskloof, Stellenbosch, 7600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd9dc7c824fde56a39e53be9eb053d08aac927a5b97b21ae5b0d455d2d5b6254ca01da3e342daf43edf191aa540c05095b29f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 850 nouVanaf R1 665 per nag, vir 4 mense 14 5 1 5 Longifolia Street Paradyskloof 7600 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-23:00 10:00 -33.966031358474 18.85618951536

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang