Successfully reported

Sterland La Pari Pari & Bay Window

Resensies

4.4/ 5

Gebaseer op 60 resensies

Baie goed

Netheid
4.6
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.6
Lin-marie C
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Warm, rustig, lekker. Baie oulike plek, groot met baie spasie. Lekker warm in die koue winter.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nicolette S
1 nag Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Memorable. I was happy to see the unit was equipped to combat the cold weather.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henriette N
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Aangenaam. Genoeg voorsorg is getref sodat ons nie koud gekry het nie. Die DStv en Netflix het gehelp om tyd te verwyl.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Adriaan Erasmus V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die beste Noord Kaap. Dit was fantasties. Stil, lekker en privaat.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marianne V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Enjoyed. It was lovely. Enjoyed the rooms.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Albert L
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Jul 2025

Gerieflik. Goed geleë om Sutherland en omtrekke te verken. Dit was perfek vir een nag se oorslaap.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Louis S
1 nag Gesin met klein kinders
4.6
Jul 2025

Netjies, mooi en gerieflik. Verblyf was netjies, gerieflik met alle noodsaaklike benodighede. Kan dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Karin V
1 nag Gesin met klein kinders
4.4
Apr 2025

Gemaklik. Ons het baie lekker gebly. Jurg het baie goeie diens gelewer en aan ons versoeke voldoen.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Coenetta P
Kort verblyf Saam met vriende
4.2
Sep 2025

Was lekker oorstop vir 'n wonderlike aand van sterre kyk en maansverduistering. Lekker warm gebly met warm komberse en 'n kaggel. Kombuis net bietjie klein.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Robyn T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Jul 2025

Comfortable and convenient. A bit cramped for young children. A sharp knife and smaller table in the kitchen would be great! Warm and cosy in mid-winter. Generally comfortable.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Jurg Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 251

Op LekkeSlaap 9 jaar

Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 1 000
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Basson Street, Sutherland, 6920, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAed2815c503145a306c8b5a1aa9e82655b43f92e0d5389f73f958849b1ef76773a442b5b40182e4365dc3c862265e3c14d1da?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag, vir 2 mense 60 5 1 5 3 Basson Street Sutherland 6920 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.398395433608 20.659144699639
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang