Stirling Place 7
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Collison Street, Stirling Place 7, Manaba Beach, 4267, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Stirling Place 7 is 'n selfsorgwoonstel met slaapplek vir 4 volwassenes en 4 kinders in Manaba-strand.
Die woonstel beskik oor 2 slaapkamers met en suite-badkamers. Die ruim hoofslaapkamer het 'n koninggrootte-bed, en 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed, stapelbed en 'n en suite-badkamer met 'n stort-oor-bad. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien. Gaste moet asb. hul eie swemhanddoeke saambring.
Die oopplan-kombuis het 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas en 'n ketel. Die leefarea het lugversorging, 'n slim-TV met 'n DVD-speler en bied toegang tot 'n beskutte kroegarea. Die kroegarea lei na 'n balkon met 'n uitsig oor die see. 'n Gasbraai is beskikbaar.
'n Dubbeltoesluitmotorhuis word voorsien en die kompleks het 'n gemeenskaplike swembad. Ongelukkig word troeteldiere nie toegelaat nie. Let asb. daarop dat rook slegs op die stoep en by die kroegarea toegelaat word.
Die perseel is 50 m vanaf die getypoel en 400 m vanaf Lucien Strand. Daar is verskeie doendinge in die area, soos branderplankry, duik, snorkel, swem, bergfietsry, voëlkyk by die Margate Voëlpark en gholfspeel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
2 x Kinderbed vir 1
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Stort-oor-bad, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Mandy Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 19
Op LekkeSlaap 6 jaar
Ligging
- 11 Collison Street, Stirling Place 7, Manaba Beach, 4267, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Stirling Place 7 het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
4 volwassenes, 4 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Collison Street, Stirling Place 7, Manaba Beach, 4267, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang