Stoepie
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Vanaf R1 275 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stoepie bied selfsorgverblyf en is in Jacobsbaai op die Weskus. Die eiendom bied pragtige uitsigte oor die strandmeer en see, en is binne 150 m vanaf die strand.
Verblyf word in 2 eenhede gebied, wat elk verblyf aan 2 tot 4 gaste bied. Hierdie eenhede kan apart bespreek word, of dit kan saam vir ’n groep van 6 bespreek word. Elke eenheid het ’n privaat ingang en beskik oor 1 of 2 slaapkamers met ’n privaat badkamer. Die tweede eenheid het ’n goed toegeruste kombuisie en die eerste eenheid het ’n ten volle toegeruste kombuis met toebehore om etes te kook, sowel as ’n leefarea.
Die eerste eenheid het ’n braai-area binne en buite, en die tweede eenheid het ’n gasbraai. Daar is parkeerplek in die straat.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Yvette & Kobus Geverifieer
Eiendomme 3
Resensies 149
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
- Gaste dink Stoepie het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Beach Road, Jacobs Bay, 7380, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang