Successfully reported

Stoepsit

Selfsorg

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Brett D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

5 ster. Die gasheer het ons vriendelik ontvang in die mooi en praktiese huis. Die huis het als wat jou hart begeer - lekker ruim, skoon en netjies met 'n mooi see uitsig. Ons het heerlik gebly en kan dit ten sterkste aanbeveel. Sal beslis weer kom kuier. Dankie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dawid A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Apr 2025

Alles wat jy nodig het en meer. Wat 'n lieflike huis! Baie netjies en rustig. Was sowaar 'n huis weg van die huis. Kyk gerus uit vir die 'easter eggs' in die huis as jy daar bly. Die Voeltjies het my gevang die laaste dag . Jacques is 'n baie vriendelike en behulpsame ou en kan sien hy doen alles om almal gemaklik te maak. 10/10 vir Stoepsit!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Margo Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 2

Resensies 8

Op LekkeSlaap 9 maande

Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 8)
Vanaf
R 3 500
per nag (plek vir 8)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 8 Jeff's Place, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6c59ae6f312ef701a5b4b08714d89d52cb3cf84cf2311e366b5651956586cfbc17731c3f7bcaae4fd1a20966f2ed1a5d65b7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 8) 2 5 1 5 8 Jeff's Place Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.366813671953 18.168847898517
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang