Successfully reported
+19

Storms River Tin House

Selfsorg
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Darnell Street, Storms River, 6308, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 270 per nag, vir 3 mense

Beskrywing

Storms River Tin House is 'n losstaande selfsorgeenheid met 'n privaat ingang op die eienaar se perseel in Stormsrivier. Dit is ideaal vir 'n klein gesin of 'n paartjie wat die Tuinroete wil verken.

Hierdie knus eenheid bied slaapplek aan 3 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n enkelbed. Die badkamer het 'n stort, 2 toilette en 'n wasbak. Linne en badhanddoeke word voorsien.

Die kombuis is met 'n tweeplaatstoof en oondjie, mikrogolf, broodrooster, tee- en koffiemaakgeriewe, eetgerei, breekware, 'n yskas-vrieskas en 'n etenstafel geskik vir 2 toegerus. Die leefarea het 'n rusbank en 'n Queen Anne-stoof. Daar is 'n TV met DStv, boeke, bordspeletjies en gratis WiFi.

Daar is 'n klein omheinde tuin met 'n braai-area, houttafel en sambreel. Veilige parkeerplek op die perseel is beskikbaar. Die verblyf is naby Tsitsikamma Nasionale Park, Segway-toere, Blackwater-tjoepry, Tree Top Canopy-toere, rekspring by Bloukransbrug, voetslaan- en bergfietsryroetes en restaurante.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Openbare vervoer naby
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Walter V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was baie kalm, net wat ek en my ander helfte nodig gehad het. Baie lekker gebly, dit was so lekker wegbreek gewees. Die eienaars het ons so goed b...
Sien meer
Jun 2025
Lauren G
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely peaceful stay. Such a lovely, peaceful stay. We really enjoyed it; the house was charming and had everything we needed. The gard...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mrt 2025
Mari-lize W
Saam met vriende
5.0
Baie lekker gebly. Luzanne en Wattie was fantastiese gashere! Ons sal definitief weer daar tuisgaan.
Jan 2025
Lizmare D
Saam met lewensmaat
5.0
Cozy and convenient. We had a lovely stay at the Tin House. Convenient location. The Tin House has everything you need.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Lezanne Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • 56 Darnell Street, Storms River, 6308, Wes-Kaap
  • Gaste dink Storms River Tin House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 3 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 270
per nag, vir 3 mense
Vanaf
R 1 270
per nag, vir 3 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Geen kinders onder 3
  • Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 56 Darnell Street, Storms River, 6308, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA611326a4c8d11136edd501f4118943eaedcb85fdc252f9058d6c96455121e364352dd799ccf9d1c6200c21edfb16941d4d06?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 270 per nag, vir 3 mense 5 5 1 5 56 Darnell Street Storms River 6308 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-19:00 10:00 -33.971488732654 23.882156518635

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang