Successfully reported

Strandlopertjie

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Lynette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Ons kom weer. Lekker, rustige, veilige buurt. Stapafstand van besienswaardighede en winkels. Strandlopertjie het alles wat jy nodig het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie. Altyd lekker om julle hier te hê. Ons sien uit om julle weer te sien.

Hanlie D
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

Ons het heerlik gekuier. Dit het gevoel soos huis, weg van ons huis. Die plekkie was baie netjies en skoon, nie beknop nie en het alles gehad wat mens kan nodig kry.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie, Hanlie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Alta O
Lang verblyf Gesin met tieners
5.0
Des 2024

10 uit 10. Die plekkie was perfek. Die gasheer was baie vriendelik en professioneel; ons het nie nodig gehad om vir enigiets te vra nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie. Ons waardeer dit. Dit was net 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Johrina H
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Apr 2025

Was rustig, ontspanne kuier naby die see. Veilig om te bly. Lekker sentraal, naby winkelsentrum. Gasheer vriendelik en moeite gedoen dat ons motorfietse in die garage kon gaan. Heerlik ontspan en alles is loopafstand.

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien julle met die volgende Buffalo rally.

Bradley V
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Fantasties gewees. Strandlopertjie was skoon en netjies. Sal definitief in die toekoms weer gebruik maak.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop ons sien julle weer.

Nadia M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.6
Jan 2025

Baie lekker gebly. Alles is daar wat nodig is, dit is baie skoon en netjies, stil en rustige omgewing. Sal die woonstel aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie. Ons waardeer dit. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Lynette W
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2024

Heerlik, veilig, naby aan alles. Ons het heerlik gebly. Die plekkie het meer as wat ons nodig gehad het.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie, Lynette. Ek is baie bly julle het dit geniet. Maak gerus weer so.

Rene O
Lang verblyf
5.0
Feb 2024

Awesome. Ons het baie lekker gebly en gekuier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie René. Dit was 'n plesier om julle hier te hê. Hoop om julle weer te sien.

Rykie L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.8
Sep 2024

Dit was só 'n lekker wegbreek, ek sal dit beslis aanbeveel. Pragtige skoon, gerieflike en uiters netjiese plek. Lekker sentraal geleë in 'n rustige en stil gebied.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Johan
Strandlopertjie
Baie dankie, ek waardeer dit. Ek is bly julle het dit geniet. Hoop om julle weer te sien.

Hanna S
1 nag Saam met vriende
4.6
Apr 2024

Dit was baie aangenaam en die gasheer was vriendelik en behulpsaam. Die verblyf was aangenaam en lekker. Die sitkamer was oud en die tweede kamer in die sitkamer was 'n bietjie moeilik. Maar ons gasheer was baie vriendelik, en ek het die buite-agtererf met die braai-area en tafel geniet by die kombuis. Ons het regtig baie lekker gekuier en geslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
3.0
Johan
Strandlopertjie
Dankie, Hanna. Bly julle het die oorslaap geniet.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ca7ef26725dddd2e0ae06482e5e92426c554528f1bd4215c43592b2e7b786354d1fbb6f72794ad617ee98f6452a30d9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 10 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122982806419 22.113389708598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang