Successfully reported
+16

Strandlopertjie

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 170 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Strandlopertjie bied selfsorgverblyf en is op die eienaar se perseel, in die hartjie van Hartenbos geleë. Die eenheid is naby die sakekern en 800 m vanaf die strand.

Hierdie huis bied verblyf aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, asook 1 badkamer binne en 1 badkamer buite met 'n stort. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die badkamer is 'n bad, wasbak en toilet.

Die ruim kombuis is met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware, asook tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Die kombuis lei na 'n etenstafel waar gaste maaltye kan geniet. Gemaklike sitplek en 'n TV met DStv-aansluiting is in die sitkamer beskikbaar. 'n Openview-dekodeerder is beskikbaar. Gaste is welkom om hul eie DStv-dekodeerder en slimkaart saam te bring. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite het gaste hul eie braaigeriewe op 'n stoep, asook onderdakparkeerplek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.9
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Lynette W
Gesin met klein kinders
5.0
Ons kom weer. Lekker, rustige, veilige buurt. Stapafstand van besienswaardighede en winkels. Strandlopertjie het alles wat jy nodig het.
Apr 2025
Hanlie D
Gesin met tieners
5.0
Ons het heerlik gekuier. Dit het gevoel soos huis, weg van ons huis. Die plekkie was baie netjies en skoon, nie beknop nie en het alles gehad wat mens...
Sien meer
Mrt 2025
Alta O
Gesin met tieners
5.0
10 uit 10. Die plekkie was perfek. Die gasheer was baie vriendelik en professioneel; ons het nie nodig gehad om vir enigiets te vra nie.
Des 2024
Lynette W
Gesin met klein kinders
5.0
Heerlik, veilig, naby aan alles. Ons het heerlik gebly. Die plekkie het meer as wat ons nodig gehad het.
Sep 2024
Rene O
5.0
Awesome. Ons het baie lekker gebly en gekuier.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
  • Gaste dink Strandlopertjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 170
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 170
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 10 Graaff Reinet Avenue, Hartenbos, 6520, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA63ca7ef26725dddd2e0ae06482e5e92426c554528f1bd4215c43592b2e7b786354d1fbb6f72794ad617ee98f6452a30d9236?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 170 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 10 Graaff Reinet Avenue Hartenbos 6520 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.122982806419 22.113389708598

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang