Successfully reported

Strandsig 203

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 30 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.8
Veiligheid
4.7
Lizette S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Fantastiese uitsig. Lekker ruim. Ons het baie lekker gebly. Mooi uitsig en baie sentraal.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Wynand P
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2025

Strandsig 203 se ligging naby winkels en die uitsig sal my laat terugkom. Strandsig 203 se ligging naby winkels maak dit ongelooflik gerieflik. Die uitsig op die see, veral met sonsondergang, is iets om elke dag na uit te sien. Alison gaan uit haar pad om alles gemaklik te maak, wat 'n groot verskil aan die verblyf maak.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Yolande S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Baie lekker gebly en sal weer bespreek. Die beste uitsig met gerieflike, skoon, netjiese en veilige verblyf. Alison het stiptelik vir ons die sleutel oorhandig en was baie gaaf, en kommunikasie was uitstekend.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sanet E
Lang verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Peaceful and relaxing. Lovely venue and very good client service from Alison.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Hendrik M
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Feb 2025

Very nice place, lots of restaurants close and shops. Enjoyed it a lot. Kids and wife liked it. Restaurants are all within walking distance, even the shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Agatha R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Dit was lekker om weer die Kaap en ons berg te gesien het! Baie lekker gebly, net die pad wat raserig was en mense/kinders wat jou lastigval vir kos of geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elize S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.8
Sep 2025

Mooi uitsig. Die uitsig en ligging is baie goed. Sal net digte gordyne in die slaapkamer voorstel.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Rika M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Apr 2024

Heerlik. Ja, dit was baie lekker. Net jammer motorhuisgeriewe was nie beskikbaar nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizette D
Kort verblyf
5.0
Mrt 2024

Lekker en mooi uitsig. Baie lekker gebly. Mooi uitsig op strand. Naby alles.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Leon C
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2024

Weer het saamgespeel so ons het die balkom optimaal benut. Baie dankie waarde vir geld.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Alison Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 46

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 950
per nag (plek vir 3)
Vanaf
R 950
per nag (plek vir 3)
Bespreek
  • Kapasiteit: 3 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: 95 Beach Road, Strandsig 203, Strand, 7139, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAJDVjNWI5MTY2LTBkODItNGRmOS04ZTViLWFlZTA2NWU3NmRmOQ?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R950 per nag (plek vir 3) 30 5 1 5 95 Beach Road Strandsig 203 7139 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 09:00 -34.117125006763 18.82644339259
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang