Successfully reported

Strandveld Vineyards Cottages

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 27 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7
Louis B
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2025

Uitstekend en waarde vir geld. Ons het heerlik gebly. Die eenheid was skoon, gemaklik en het alles gehad wat ons benodig het. Die tuine is pragtig en die stilte en natuur is 'n groot bonus. Sal dit definitief aanbeveel. Baie dankie vir die heerlike komplimentêre wyn.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Evelyne B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2025

We so enjoyed our stay. A pity it was so short. A lovely spacious cottage set in a beautiful garden. Very peaceful. Very helpful staff in terms of directions.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ilze J
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Plaas op sy beste! Dit is asemrowend mooi! Die plaas tuin herlaai werklik jou siel!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Comine P
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Okt 2025

Baie lekker gebly en sal weer daar oorslaap. Baie lekker gebly. Netjies en skoon met 'n heerlike bed, badkamer en binnebraai. Was bederf met 'n komplimentêre bottel wyn!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Jan 2025

Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Sorette R
1 nag
5.0
Sep 2024

Dit was vir my koesterend, voedend en inspirerend. Dit was vir my 'n wonderlike en vredevolle ervaring wat ek baie geniet het! Ek het 'n veilige, voedende plek nodig gehad en dit is presies wat ek ontvang het! Die mense, die huis en die omgewing is vir ewig in my hart!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arno K
Kort verblyf
5.0
Jun 2024

Lekker rustige naweek weg. Mooi tuin uitsig. Hulle kan miskien van die kombuis toerusting opgradeer by die see, maar dit was ook nie die einde van die wêreld nie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jaco D
1 nag Saam met vriende
4.8
Feb 2024

Tour with friends. A beautiful place! Friendly reception. We had a wine tasting as well, and it was great.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Tania D
1 nag Saam met vriende
4.2
Aug 2024

Ons het baie lekker gebly en sal graag weer daar bespreek. Baie lekker daar gebly. 'n Paar voorstelle: 1) Daar was nie 'n 2 punt kragprop in die een kothuis nie, maar tog 'n hele paar in die ander kothuis. 2) Die groot vleismes was bitter stomp en kan nie deur vleis sny nie. 3) Dit sou 'n goeie idee wees om 'n groter snybord beskikbaar te maak. 4) Die WiFi kan amper glad nie opgetel word in die een verste kothuis nie. Maar origsins is die plekkies baie oulik, skoon en netjies. Die omgewing en veral die tuin, is 'n sig om te aanskou!

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Letitia G
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Okt 2023

Pragtige, gerieflike en groot cottage. Die cottage is meer soos 'n klein huisie. Pragtig ingerig met alles wat jy benodig. Die wind het ongelukkig stormsterk gewaai gedurende ons verblyf, so ons kon nie die pragtige tuine en staproetes heeltemal waardeer nie. Die grondpad is baie netjies en ons het gemaklik gery tot daar.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Otillia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 27

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 150
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Strandveld Vineyards, Die Damme Road, 15 km from Elim, 7284, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd5e799e51e5602e464743af5bd35deb7f75b5bd18c0abfb65cb6173dc111c00048e474c533a9a8ca6c2ec40e0d3f70620001?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag (plek vir 2) 27 5 1 5 Strandveld Vineyards Die Damme Road 7284 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.660436937843 19.788581692135
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang