Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 2
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Rooibok Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R1 700 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 2 is 'n ruim, moderne en rustige selfsorgvakansiewoonstel op die eienaars se perseel in Scarborough. Dit is perfek vir 'n paartjie wat 'n rustige wegbreek soek.
Die oopplan-woonstel bied slaapplek aan 2 gaste en het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en 'n wasbak.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, oondjie, yskas-vrieskas, mikrogolf, eetgerei en breekware toegerus. Die leefarea het 'n etenstafel vir 2, gemaklike sitplek en 'n lessenaar.
Buite is daar 'n balkon met sitplek, 'n asemrowende uitsig en 'n tuin en swembad wat met die eienaars gedeel word.
Kamer-opset
Leefarea
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
5/5
Helga Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 2
Resensies 2
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 31 Rooibok Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
- Gaste dink Stroll To The Beach Rooibokkie Studio 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: 31 Rooibok Street, Scarborough, Cape Town, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang