Successfully reported

3 on Heide

Selfsorg

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 6 resensies

Baie goed

Netheid
4.3
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.7
Abrey A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Aangenaam, maar sou graag fasiliteit wou hê vir inhuis kosmaak. Net jammer van die kragonderbreking agv die brand.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizl R
Kort verblyf Saam met vriende
4.8
Okt 2025

Perfek vir 'n nag of 2. Ons het heerlik gebly. Die plekkie is baie basies ingerig, en ons het 'n air fryer saamgeneem, aangesien daar net 'n mikrogolfoond is. Als is baie netjies en skoon. Dis lekker naby aan die hawe, en stapafstand van die winkels af.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Andre M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Jan 2025

Dit was heerlik naby die see. Alles wat nodig was, was beskikbaar. P. Baie lekker. Skaduwee by die braai-gedeelte sal baie help.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick Mark Da Silva D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Sep 2025

Relaxing and peaceful. We had a fantastic weekend and our host helped us with directions even though we were a little bit late. The location was perfect with access to the boardwalk, harbour, and beach within walking distance.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Natasha G
Kort verblyf Saam met lewensmaat
2.4
Feb 2025

Was an unpleasant stay. Won't be booking that place again, no cleaning materials (e.g. a broom), no curtains on windows, utensils were limited, the WiFi disconnects. If I had known it's a makeshift Wendy house type of holiday accommodation, I wouldn't have booked it. TV with no channels.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
4.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
1.0

Louis L
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Sep 2023

Baie rustig en baie skoon. 'n Kombers sou goed wees op bed. Dun duvet bietjie koel vir koue aande. Res baie aangenaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Willem Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 6

Op LekkeSlaap 3 jaar

Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Vanaf R700
R 700 R 595
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 3 Heide Avenue, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb77c20d3554813842517f75c250cd4321131ef6d0180ac8c950aed35e14aa8b08819f8436303cb6a794241f15ac40acc6944?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R700 nouVanaf R595 per nag, vir 2 mense 6 5 1 5 3 Heide Avenue Struisbaai 7285 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.8003854 20.0538675

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang