3 on Heide
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Geldig vir verblyf vanaf 26 Jun 2025 tot 1 Des 2025.
Kry 10% af. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Woonstel
- Basiese selfsorg met verhit-en-eetgeriewe wat 'n mikrogolfoond, klein yskas-vrieskas en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Gratis internet.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Die registrasievorm moet met aankoms geteken word. Besoekers word nie op die perseel toegelaat sonder die bestuur se toestemming nie. Stiltetyd is tussen 22:00 en 07:00. Rook is binnenshuis verbode en die gebruik van hookah-pype is nie toegelaat nie. Ligte en Wi-Fi bly in werking selfs tydens beurtkrag – skedules beskikbaar via die EskomSePush-app. Skakel alle elektriese toerusting af wanneer u die kamer verlaat. Enige skade aan die eiendom sal u aanspreeklik hou vir die volle koste van herstel en vervanging. Moenie haardroërs, afstandbeheerders, koffiehouers of toiletsproei, ontsmettingsbottels verwyder nie. Wi-Fi beskikbaar.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 3 maande voor die inkloktyd | 5%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 3 maande voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 volwassenes
- Geen kinders
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 3 Heide Avenue, Struisbaai, 7285 , Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang