StruisHuis en VisFlat
Beskrywing
Die oopplan-woonstel bied slaapplek vir 6 gaste en is apart van die hoofhuis en bied 'n dubbelbed, 'n stapelbed en 2 enkelbeddens, perfek vir 'n multigenerasionele gesin of groep vriende. Die badkamer vir die woonstel is apart en aangeheg aan die hoofhuis en is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak. LET WEL: VisFlat kan slegs bespreek word wanneer addisionele akkommodasie bo die 8 gaste vir die hoofhuis benodig word teen 'n bykomende koste.
Oorsig van kamer/eenheid
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Dubbelbed
1 x Stapelbed
Badkamer
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiervriendelik volgens afspraak.
Veilige parkering wat groot genoeg is om 'n vissersboot te parkeer.
Bring asseblief u eie handdoeke.
Geen rook binne nie.
'n Verpligte skoonmaakfooi is betaalbaar; die fooi sal verminder word indien gaste hul eie beddegoed bring.
VisFlat is slegs bespreekbaar wanneer u by die Hoofhuis (StruisHuis) bespreek as meer as 8 gaste bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Nutsdienste & kantoorgeriewe
Parkeerplek & toegang
Reëls & veiligheid
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Troeteldiervriendelik volgens afspraak.
Veilige parkering wat groot genoeg is om 'n vissersboot te parkeer.
Bring asseblief u eie handdoeke.
Geen rook binne nie.
'n Verpligte skoonmaakfooi is betaalbaar; die fooi sal verminder word indien gaste hul eie beddegoed bring.
VisFlat is slegs bespreekbaar wanneer u by die Hoofhuis (StruisHuis) bespreek as meer as 8 gaste bespreek.
Kansellasiebeleid - Matig
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 1 week voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 14 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 12:00 tot 21:00
 Uitkloktyd: 12:00
- Adres: 14D Vasco Da Gama Street, Struisbaai, 7285, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang