Successfully reported

Studio On Hope

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Besprekingsfooi van R100.00 per bespreking
  • Skoonmaakfooi van R500.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Saldobetalings is 40 dae voor aankoms betaalbaar. 'n 100% deposito sal vereis word vir alle besprekings wat minder as 40 dae voor aankoms gemaak word.

ID/Paspoort word by inklok vereis.

Geadverteerde tariewe en minimum verblyf is seisoenaal.

Besprekings van 8 nagte en langer sal 'n gratis skoonmaakdiens tydens die verblyf met vars linne insluit.

Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word, met 'n minimum van 24 uur kennisgewing, en sal 'n bykomende koste meebring.

Hierdie eiendom het 'n terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500. 'n Magtigingsfooi sal op u kredietkaart geplaas word.

Tariewe word per dag aangehaal.

'n Administrasie- en skoonmaakfooi sal per bespreking gehef word.

Troeteldiere word nie toegelaat nie.

Rook word nie toegelaat nie.

Partytjies en geleenthede word nie toegelaat nie.

Kansellasiebeleid - Pasgemaak
Meer as 15 dae voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Minder as 15 dae voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 889
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 889
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 889
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 97 Hope Street, Gardens, Cape Town, The Warehouse Studios, Cape Town, 8000, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa79a022d78d947bd6c554b1ca6672fd9765c7dbeed99e5bcd7e3bf5ec3d25a45a2a97bf1c376b85f21d08b552be9ab28e641?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R889 per nag, vir 2 mense 5 5 1 4 97 Hope Street, Gardens, Cape Town The Warehouse Studios 8000 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-14:00 10:00 -33.931110045468 18.418800210472

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang