Successfully reported

StukkieBos

Selfsorg

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 2 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Kobus V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2025

Heerlik, lekker ontspan en die natuur baie geniet. Was aangenaam verras met die vakansiedorp. Die huis was ruim en baie goed ingerig. Die feit dat die gebied 'n wildkamp met redelik baie diere is, was ook baie lekker. Die verhuringsagent was ook baie behulpsaam en het ons sommer dadelik tuis laat voel. Baie fasiliteite soos 'n golfbaan op die perseel het my beïndruk, asook staproetes en ander ontspanning. Ons sal enige tyd die vakansiedorp en huis aanbeveel en ook self in die toekoms weer besoek.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monica S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Mrt 2025

It was awesome. It was awesome and lovely.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Luanka Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 275 Lekkerbreek Street, Tuscan Place no 19, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b3348f9a73269e529f1b4b025112cbb92730e4983763e4434af6da8505d91c71c4b89e7bc5abf56d79188fb794de78299c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 2 5 1 5 275 Lekkerbreek Street Tuscan Place no 19 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.417333939872 29.434663732909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang