Successfully reported

StukkieBos

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Prys sluit in
Tariewe wat vertoon word is op 'n selfsorgbasis.
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R2300 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Geen troeteldiere word toegelaat nie. Die spoedgrens is 30 km/h. Geen harde musiek word toegelaat nie en geen musiek na 22:00 nie. Rook is binnenshuis verbode. Moenie in die swembad spring of duik nie. Die stoeparea is glad en gaste moet asseblief versigtig wees. Moenie vreemde voorwerpe in die toilet afspoel nie. Respekteer asseblief die bure, eienaars en ander vakansiegangers. Moet asseblief nie die diere voer deur enige brood, mielies of ander kos vir hulle uit te sit nie. Blus alle brande om veldbrande te voorkom en moenie as van sigaretstompies in die veld gooi nie. Moenie enige plante of hout uit die veld of bos verwyder nie. Gaste moet asseblief geen kos in die yskas los nie en alles verwyder wanneer hulle vertrek.

Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 600
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 600
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 275 Lekkerbreek Street, Tuscan Place no 19, Kranspoort Dorp, 1080, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9b3348f9a73269e529f1b4b025112cbb92730e4983763e4434af6da8505d91c71c4b89e7bc5abf56d79188fb794de78299c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 600 per nag (plek vir 6) 3 5 1 5 275 Lekkerbreek Street Tuscan Place no 19 1080 Mpumalanga 021 201 8901 15:00-17:00 10:00 -25.417333939872 29.434663732909

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang