Successfully reported
+83

Stumble Inn Game Lodge

Wildsplaas
Spesiale Aanbod 33% af

Bly 3 nagte en betaal slegs vir 2. Geldig vir verblyf vanaf 12 Sep 2025 tot 31 Okt 2025.

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Vanaf R1 000 R667 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Stumble Inn Game Lodge bied 'n ware bos-ervaring en is op 'n 300 hektaar-bewarea genaamd Leeuwkloof Vallei, in die hartjie van Dinokeng. Leeuwkloof Vallei dien as tuiste vir baie verskillende wildsbokspesies, verskeie kleiner diere en oor die 200 voëlspesies. Die lodge is malaria-vry en die ideale bestemming vir voëlkykers. Dit is net 30 minute vanaf Dinokeng Groot 5 Reservaat se hek vanwaar gaste hul selfry-wildrit kan begin.

Die lodge is in die hartjie van die bos met lieflike berg-uitsigte. Dit bied verblyf in 5 selfsorg-chalets met privaat buitebraai-areas. Bush Willow is 'n losstaande grasdak-eenheid wat slaapplek bied vir 3 gaste. Wild Pear is 'n groot grasdak-eenheid met slaapplek vir 4 gaste. Die privaat chalet bied 'n egte boservaring.

Mahogany en Boekenhout is klip-chalets wat slaapplek bied vir 2 gaste. Bougainvillea is 'n klip-chalet wat slaapplek bied vir 6 gaste en ideaal is vir gesinne. Gaste kan by die vermaak-area met 'n swembad, braai en beskutte lapa ontspan. Bring jou stapskoene en verkyker om die voëllewe te geniet.

Stumble Inn is 6 km vanaf die eerste Dinoking-hek vir die Groot Vyf-reservaat. Gaste kan ook die diamantmyn in die historiese myndorpie Cullinan besigtig of restaurante en handwerkwinkels geniet. Cullinan Gholfklub is aan die buitewyke van die dorp geleë.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Bosstaproete
Wildritte
Swembad
Mooi uitsig

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 59 resensies

Baie goed

Netheid
4.5
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.3
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Annemie D
Gesin met tieners
5.0
Uitstekende diens. Gawe gasvrou. Pragtige natuurskoon. Gemaklike verblyf! Pragtige natuurskoon. Vriendelike gasvrou wat ons laat inklok en uitklok tyd...
Sien meer
Okt 2025
Helé H
Gesin met tieners
5.0
Waarde vir geld. Dit was voorwaar heerlik gewees om daar te bly. Die diens was ongelooflik goed en was verskriklik vriendelik. Die huisie Wild Pear wa...
Sien meer
Aug 2025
Maureen F
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlik. Ons het heerlik gebly, dit is ongelooflik stil en rustig. Die chalet is lekker toegerus, alhoewel die kombuis kan doen met 'n paar goedjies, ...
Sien meer
Aug 2025
Lana D
Saam met lewensmaat
5.0
Beautiful peaceful getaway in the bushveld. Would recommend. Stumble In is good value for money with all that you need for a peaceful r...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jun 2025
Robert M
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, just what we needed. We found everything as per the details provided on the website. No surprises and everything was clean. T...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.4/5

Sally Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 59

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
  • Gaste dink Stumble Inn Game Lodge het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)
Vanaf R1 000
R 1 000 R 667
per nag (plek vir 2)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 18 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Stumble Inn Game Lodge, Cullinan, 1000, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c4d145220aa73c9e3d8a46a70ec55f705811ed8b99476b294343c96c24f06dbcc25aee702b91382e8d7489c2c79d2585ac?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 000 nouVanaf R667 per nag (plek vir 2) 59 5 1 5 Stumble Inn Game Lodge Cullinan 1000 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.521631974421 28.507155937831

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang