Stylish 1 bed in sought-after Green Point
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonshire Luxury Apartment, 7 Main Road, Green Point,Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Vanaf R2 057 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Stylvolle 1-slaapkamer in gesogte Green Point bied gemaklike selfsorgverblyf in 'n ruim eenheid in Kaapstad – ideaal vir 'n paartjie se wegbreek.
Die woonstel bied slaapplek vir 2 gaste en bestaan uit 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die slaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-leefarea sluit 'n volledig toegeruste kombuis in met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware. Vir ekstra gerief word 'n wasmasjien ook voorsien. Die sitarea bied gemaklike sitplek, 'n slim-TV met YouTube en Netflix, en gratis WiFi.
Ontspan op die ruim balkon met buite-eetplek – perfek vir 'n romantiese aandete.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.5/5
Sean Geverifieer
Eiendomme 45
Resensies 7
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Devonshire Luxury Apartment, 7 Main Road, Green Point,Cape Town, 8051, Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Devonshire Luxury Apartment, 7 Main Road, Green Point,Cape Town, 8051, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang