Successfully reported

Sue casa 10

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 22 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.5
Veiligheid
4.5
Kobus T
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Sep 2025

Resting with an amazing view. This is the second time staying at Sue Casa. The location is perfect, the apartment is neat, and it really feels like a home away from home. Some upgrades were done to the unit, new tiles installed. Will come back again.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Thank you so much for this beautiful review. We really appreciate it. Hope to see you again. Fensham family

Zelma H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2025

Awesome sea view. Vrek lekker plekkie met ’n awesome uitsig oor die see! Die woonstel is baie stylvol gemeubileer met alles wat jy nodig het. Die enigste ding is net die bad – dit is vir babas, hehehe. Ek soek altyd my bad en bespreek juis altyd ’n plekkie met ’n bad, so ek moes stort. Maar andersins is die plekkie uitstekend en ek sal dit beslis aanbeveel. En soos die foto's op die webtuiste wys, so is die woonstel. Baie, baie dankie vir ’n baie lekker blyplekkie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Baie dankie vir jul positiewe terugvoer. Ons waardeer dit. Hoop julle is uitgerus. Vriendelike groete, Die Fenshams

Nicholus Z
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Jan 2025

My stay was 100%. My stay was 100%. The place is close to the beach and very safe.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Thank you for your feedback. We are happy you enjoyed your stay. Regards, Fensham family.

Sanel C
Kort verblyf
4.2
Jul 2025

Baie lekker. Baie lekker gebly, parkering was net moeilik om in te kom as jy 'n groot voertuig het.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0
Fensham
Sue casa 10
Dankie vir jul terugvoer. Vriendelike groete

Mthoko K
Kort verblyf Saam met vriende
3.6
Sep 2025

The place was nice, beautiful views, safe, and clean. Direct access to the beach. We had a great time.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
1.0
Veiligheid
2.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Lang verblyf Gesin met klein kinders
3.2
Apr 2025

Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
3.0

Annelie V
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Sep 2024

The view was amazing! The view was absolutely stunning. It was a very nice stay for a family with kids.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Baie dankie vir die mooi resensie. Ons is regtig bly julle het dit geniet. Fensham familie

Barbara L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2024

Goeie ligging. Baie netjies en baie mooi uitsig oor die see. Baie lekker gebly met goeie uitsig oor die see.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Baie dankie vir jou mooi resensie, Barbara Leslie. Ons is bly jy het dit geniet. Groete Fensham familie

Glaphre D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2024

Absolutely amazing. The place is awesome! The stay was awesome! Amazing view, customer service excellent, cleanliness 100%. It was awesome.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Thank you for this review. We are so glad you enjoyed your stay. Hope to see you again.

Carien V
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Jan 2024

Mooi see uit sig. Ja, ons het baie dankie.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Fensham
Sue casa 10
Ons is bly julle het dit geniet. Dankie vir die terugvoering. Groete, Fensham familie.

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Fensham Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 22

Op LekkeSlaap 2 jaar

Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 6)
Vanaf R750
R 750 R 675
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 09:00
  • Adres: Sue casa 10, Lilliecrona boulevard 78, Manaba, 4276, KwaZulu-Natal
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc5e80182e9729e5f844f6e59106659e000bb2b2804e901f79a24217e9d3e9e3d79c0cc9dbe8f9ed9732d993b5682e1928aa2?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R750 nouVanaf R675 per nag (plek vir 6) 22 5 1 5 Sue casa 10 Lilliecrona boulevard 78 4276 KwaZulu-Natal 021 201 8901 14:00-00:00 09:00 -30.8528308 30.3831863

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang