Sugarbush
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rietfontein Farm, Cape Infanta, 3420, Wes-Kaap
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 8)
Beskrywing
Sugarbush is geleë op die Rietfontein-plaas in die Wes-Kaap, net 'n kort rit vanaf Witsand en 'n vinnige rit na die strand.
Die kothuis bied 4 slaapkamers en 2 badkamers. 2 van die kamers is ingerig met koninggrootte-beddens, terwyl die ander 2 slaapkamers elk met 2 driekwartbeddens ingerig is. Die kamers deel die 2 badkamers wat met 'n stort, toilet en wasbak toegerus is. Die kothuis bied 'n oopplan-kombuis, leefarea en eetarea, en is ingerig met 'n eetkamertafel met sitplek vir 8 gaste, 'n gemaklike rusbank en 'n volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, gereedskap, skottelgoedwasser, en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die kombuis vloei uit op een van die 2 stoepe, wat 'n buite-eetkamertafel insluit, en die leefarea vloei uit op die tweede stoep wat 'n draagbare braai en buitemeubels bied.
Besienswaardighede/aktiwiteite om te verken sluit in visvang, staproetes, swem, branderplankry, bergfietsry, of om die rotspoele te geniet, wat jou weer met die natuur verbind.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.8/5
Lara Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 1
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- Rietfontein Farm, Cape Infanta, 3420, Wes-Kaap
- Gaste dink Sugarbush het ’n uitstekende ligging
-
Kapasiteit: 8 persone
6 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
Uitkloktyd: 11:00 - Adres: Rietfontein Farm, Cape Infanta, 3420, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang