Suikerbossie Guesthouse
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Hierdie stylvolle en moderne gastehuis bied gaste gerieflike verblyf in die stad Bloemfontein, in die Vrystaat-streek.
Suikerbossie Gastehuis kan tot 12 gaste akkommodeer in 'n keuse van 2 gesinseenhede, 3 standaardkamers of 'n bruidsuite. Die gesinseenhede is ingerig met 2 koningingrootte-beddens terwyl die standaardkamers, sowel as die bruidskamer elkeen 'n koningingrootte-bed bevat.
Die gastekamers het en suite-badkamers met 'n bad of stort en beskik oor kombuisies met basiese selfsorggeriewe. Die eenhede het elkeen 'n privaat ingang en parkeerplek.
Braaigeriewe kan op versoek aan gaste verskaf word.
Gaste kan besienswaardighede soos Cheetah Experience, Bloemfontein-dieretuin, Franklin-natuurreservaat, Schoemanpark-gholfklub en restaurante besoek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Ilze Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 42
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Suikerbossie Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 2718 Woodland Hills Boulevard, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang