Successfully reported
+34

Sundance Chalet

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sundance Chalet bied selfsorgverblyf by die Knysna River Club Resort, ideaal vir die hele gesin of 'n groep vriende.

Die pragtige chalet bied slaapplek vir tot 6 gaste en bestaan uit 2 slaapkamers. Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 2 enkelbeddens het. 'n Dubbelslaapbank in die sitkamer bied ekstra slaapplek. Gaste deel 'n badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Alle linne en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-leefarea sluit 'n stylvolle kombuis in wat volledig toegerus is met 'n stoof, oond, mikrogolfoond, yskas-vrieskas, eetgerei, breekware, tee- en koffiemaakgeriewe, en 'n ontbyttoonbank met stoele. Net langs die kombuis is 'n sitkamer met gemaklike sitplek en 'n muurgemonteerde TV. Gratis WiFi is beskikbaar.

Buite kan gaste maaltye geniet op die onderdak-sondek, wat gemeubileer is met buitemeubels en 'n braai-area. Veilige parkering word voorsien vir die duur van die verblyf. Gaste het ook toegang tot die oord se geriewe, wat 'n swembad, 'n putt-putt-baan en 'n speletjieskamer insluit.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
TV
Volledige kombuis
Braai
Warmbad

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Linda Geverifieer

Eiendomme 25

Resensies 21

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 350
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Sun Valley Drive, Costa Sarda, Knysna, 6570, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeb40fe7b268c2cd89ee2e6b9255f9c1d1dd2bdf9cc00de09b55ffca956dee3e6a1f9770d531109d2c94a42b6e78779fb8ef7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 350 per nag (plek vir 6) Sun Valley Drive Costa Sarda 6570 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.038622194426 23.062204766934

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang