Sunflower Guest House
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Jannie Fourie Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Vanaf R450 per nag (plek vir 1)
Beskrywing
Sunflower Guest House is in die dorp Ventersburg geleë en bied gemaklike akkommodasie. Die gastehuis bied vriendelike diens, veilige parkering, sekuriteits- en toesigkameras.
Elke gastekamer is toegerus met 'n TV, 'n mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe.
Die selfsorghuis is beskikbaar vir groepe of groot gesinne en kan tot 6 tot 7 gaste akkommodeer wat deel. Die huis het 'n kombuis wat toegerus is met 'n stoof, 'n ketel, 'n mikrogolfoond en 'n yskas. Gaste het ook toegang tot 'n tuin, en beddegoed word vir al 6 beddens voorsien.
Die gastehuis bied WiFi, 'n TV met OpenView-kanale en 'n daaglikse skoonmaakdiens. Ontbyt en ander maaltye is op aanvraag teen 'n bykomende koste beskikbaar; daar is 'n spyskaart beskikbaar. Kamerdiens en 'n wasgoeddiens kan ook op aanvraag gereël word. Klein troeteldiere is welkom. Slegs miniatuur- tot mediumgrootte honde wat huisopgelei is, sal in die slaapkamers toegelaat word.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.7/5
Niekie / Jose Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- 31 Jannie Fourie Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
- Gaste dink Sunflower Guest House het ’n goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 17 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 00:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 31 Jannie Fourie Street, Ventersburg, 9450, Vrystaat
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang