Sungubala Eco Camp
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Prys sluit in
- Chalet met 5 beddens
- Selfsorg
- Chalet met 2 beddens
- Selfsorg
- Rondawels
- Selfsorg
- Berg Bungalow
- Selfsorg
- A-Raam En Suite
- Selfsorg
Huisreëls
Sungubala Eco Camp is aan die einde van 'n 2 km-grondpad. Toegang is deur middel van enige voertuig met 'n hoë grondvryhoogte. Luukse motors en voertuie met lae profielbande is nie geskik nie.
Krag word deur wind- en sonkrag opgewek. Gas word gebruik vir kook en waterverhitting.
Kansellasiebeleid
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 36 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: End of D119 Road, Bergville, 3350, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang