Successfully reported
+40

Sunnyridge Lodge

  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Camden Road, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Vanaf R650 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunnyridge Lodge is 'n gaste-lodge wat uitkyk oor Sunnyridge, 'n lieflike en lowerryke voorstad van Oos-Londen. Sunnyridge Lodge is die perfekte plek as jy op soek is na subtiele elegansie en gerief gemeng met persoonlike diens.

Verblyf is beskikbaar in Ekonomiese, Gesellige en Luukse kamers, 'n selfsorgeenheid en gesinskamers. Elke kamer het 'n LCD-TV met sekere DStv-kanale, 'n waaier, verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.

Kuier lekker saam met die ander gaste in ons gemaklike sitkamer toegerus met 'n platskerm LCD-TV (46"), 'n tuisteaterstelsel, 'n kaggel en 'n binnenshuise braai-area, of geniet die wonderlike uitsig oor die lowerryke Synnyridge, gholfbaan, resiesbaan en die see. Koel gerus in die swembad af of bring tyd in die netjies versorgde tuine deur.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad

Resensies

3.6/ 5

Gebaseer op 24 resensies

Goed

Netheid
3.8
Ligging
3.5
Waarde vir geld
3.7
Diens
3.5
Veiligheid
3.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

3.6/5

Jonathan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 24

Op LekkeSlaap 12 jaar

Ligging

  • 20 Camden Road, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
  • Gaste dink Sunnyridge Lodge het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 20 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 20 Camden Road, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9dd695592659f776be4bad895982d07e43519ac4bc57362e59e22274d0505427bc279f42ebfb62c9df5243a97501edff534f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 24 5 1 4 20 Camden Road Sunnyridge 5201 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.038566950556 27.854998111725

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang