Sunnyridge Lodge
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Camden Road, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
- Vanaf R650 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sunnyridge Lodge is 'n gaste-lodge op 'n pragtige eiendom wat uitkyk oor Sunnyridge, 'n lieflike en lowerryke voorstad van Oos-Londen. Sunnyridge Lodge is die plek om te wees as jy op soek is na ingetoë elegansie en gerief gemeng met persoonlike diens.
Verblyf word gebied in Budget, Cozy and Luxury Rooms, 'n selfsorg-eenheid en gesinskamers. Elke kamer en eenheid het 'n LCD-TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, 'n waaier en verwarmer en tee- en koffiemaakgeriewe.
Ontmoet medegaste in die gerieflike sitkamer wat toegerus is met 'n grootskerm 46-duim LCD-TV, 'n tuisteaterstelsel, 'n kaggel en 'n binnebraaiplek. Ontspan op die sondek en geniet wonderlike uitsigte oor die lowerryke Sunnyridge-voorstad, gholfbaan, renbaan en die see. Neem 'n duik in die ongerepte swembad of spandeer 'n paar rustige lees-ure in die netjies versorgde tuin.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
3.6/5
Jonathan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 24
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 20 Camden Road, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunnyridge Lodge het ’n goeie ligging
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 20 Camden Road, Sunnyridge, East London, 5201, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang