Sunpalm Guesthouse
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Vanaf R800 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunpalm Gastehuis is 'n verwelkomende gastehuis geleë in die rustige voorstad West Acres in Mbombela (Nelspruit), wat 'n gemaklike verblyf bied vir beide sakereisigers en vakansiegangers.
Verblyf bestaan uit 6 eenhede, elk met uitsigte oor die tuin of swembad. Al die kamers het 'n privaat badkamer. Elke kamer is toegerus met tee- en koffiemaakgeriewe, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie en 'n TV met geselekteerde DStv-kanale. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan die pragtige tuine geniet, langs die koi-dam ontspan, of 'n duik in die gemeenskaplike swembad neem. 'n Hartlike Engelse of Ierse ontbyt is op aanvraag beskikbaar en word in die gemeenskaplike eetarea bedien. Bykomende geriewe sluit in veilige parkering op die perseel en rugsteunkrag vir noodsaaklike dienste.
Sunpalm Gastehuis is ongeveer 4 km vanaf Mbombela se middestad, 6 km vanaf Emnotweni Casino en Mbombela Stadion, en 28 km vanaf Kruger Mpumalanga Internasionale Lughawe geleë, wat dit 'n gerieflike basis maak om die omgewing te verken.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Ivone Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 2
Op LekkeSlaap 5 maande
Ligging
- 6 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
- Gaste dink Sunpalm Guesthouse het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 20 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Mandulia Street, West Acres, Mbombela (Nelspruit), 1201, Mpumalanga
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang