Successfully reported

Sunridge Self-catering Accommodation

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 55 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
André L
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Sep 2025

Gemaklik, skoon, rustig, veilig. Is baie lekker. Baie gemaklik. Voel of ek by my 2de huis is.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Michael D
Kort verblyf
5.0
Sep 2025

Ek kry alles wat ek nodig het, ek voel veilig en die verblyf is lekker rustig. Ek het baie lekker gebly. Ek kom keer op keer terug.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anonieme gas
Kort verblyf
5.0
Aug 2025

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Arlo S
Kort verblyf Gesin met tieners
5.0
Jul 2025

Gerieflik! Baie lekker gebly. Alhoewel die akkommodasie reg oorkant 'n winkelsentrum is, is dit veilig en stil en sou jy iets benodig van die winkel of gou iets wil eet in 'n restaurant, kan jy net oor die pad stap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ansa V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mei 2025

Heerlik gebly! Vriendelike gasvrou. Heerlik gebly, alles skoon en netjies. Sentraal geleë, veilige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Bianca D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Apr 2025

Conveniently located and suitably furnished. The unit is perfectly located - central and conveniently across the road from a shopping complex. Although it's on a semi-main road, once the front door is closed it is surprisingly quiet. The unit is spacious enough for a family of 3 with basic amenities suitable for a vacation stay.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Sheldon Brent V
Kort verblyf
4.8
Jan 2025

Perfectly suited my needs. I was out mostly, so the room was just a place to sleep.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Patrick B
Kort verblyf
4.6
Aug 2025

Great stay overall, will use them again. Great stay overall, will return.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luverne K
Kort verblyf Gesin met klein kinders
4.2
Sep 2025

Lovely. We had a lovely 2 nights' stay at Sunridge Self-catering Accommodation. Our room was neat. WiFi was good. Close to shops.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Frank L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
3.2
Jan 2025

Die kuier was bevredigend ten spyte van die ontbrekende kombuisware. Kamer 5 is nie geskik vir twee persone nie: dit is té klein en te beknop om 7 nagte daar te bly. Die kamer is ook baie swak toegerus wat kombuisware betref, bv., ons moes op die bed sit en eet, want daar was nie skinkbordtafeltjies voorsien nie. Die eenplaat-gasstofie het net die eerste aand gewerk omdat die gasfles leeg was en geen voorsiening vir 'n ekstra gasfles gemaak is nie. Onder andere ontbreek die volgende ook: broodbord, broodmes, eierspaan, bedmatjies, ens. Baie ander benodigdhede moes ons aankoop.

Netheid
3.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
2.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Liezel Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 56

Op LekkeSlaap 8 jaar

Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 650
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 650
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 1 Aster Avenue, Sunridge Park, Gqeberha (Port Elizabeth), 6045, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa2ed06eea935e5a77130ef10365bbd9d8750d32aedd2fdf262cef80a94e93cbed3acdb684928e8f71068844f76304cef3cd3?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag, vir 2 mense 55 5 1 5 1 Aster Avenue Sunridge Park 6045 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.952291475926 25.525276315075

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang