Sunrise @ Apartment 61
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Kry 25% af vir verblyf wat 30 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Bly 5 nagte en betaal slegs vir 4. Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Prys sluit in
- Selfsorg
Huisreëls
Rook is nie binnenshuis toegelaat nie. Maak vensters en deure toe terwyl buite gerook word. Geen partytjies of byeenkomste word toegelaat nie. Slegs die aantal gaste wat in die bespreking ingesluit is, word toegelaat om oornag te bly. Enige bykomende gaste wat nie in die bespreking in ag geneem is nie, sal 'n ekstra koste van R500 per persoon per nag aangaan, tensy vooraf reëlings met die gasheer getref is. Dagbesoekers word slegs toegelaat indien dit met die gasheer gereël is en dan slegs tussen 11:00 en 16:00. Stilte tye is van 21:00 tot 07:00. Parkering word slegs binne die motorhuis of in die toegekende parkeerplekke toegelaat. Parkering voor enige motorhuis word nie toegelaat nie. Alle reëls van die kompleks moet gevolg word.
Kansellasiebeleid - Gaaf
| Meer as 1 week voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 48 uur voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 48 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal | 
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
 Uitkloktyd: 09:00
- Adres: 100 Sunrize Road, Unit 61 Lavender Close, Pretoria, 0081, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang