Sunrise Villas 91
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Besprekingsfooi van R100.00 per bespreking
- Skoonmaakfooi van R550.00 per bespreking
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Breekskadedeposito
'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1500 moet direk aan die eiendom betaal word.
Huisreëls
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is nie toegelaat nie.
Aankoms tussen 21:00 en 00:00 is onderhewig aan 'n laat aankomsfooi van R250,00.
Vir verblyf van 8 nagte of meer, sal 'n gratis skoonmaakdiens gedurende die verblyf, insluitend vars linne, voorsien word. Bykomende skoonmaakdienste kan op versoek gereël word met 'n minimum van 24 uur kennisgewing en sal 'n ekstra koste meebring.
Neem asseblief kennis dat, om 'n volhoubare en gemaklike ervaring vir al ons gaste te bevorder, elektrisiteitsverbruik beheer word deur 'n billike gebruiksbeleid wat 'n redelike hoeveelheid daaglikse verbruik toelaat. In die seldsame geval van buitengewoon hoë verbruik, kan 'n terugbetaling versoek word.
In ooreenstemming met die regulasies van die regspersoon, moet alle plaaslike en internasionale gaste voor aankoms geregistreer word. Om u bespreking te bevestig, is gasverifikasie verpligtend. Gaste word versoek om volle name, kontakbesonderhede, duidelike kopieë van ID of paspoorte, voertuigregistrasiebesonderhede indien van toepassing, en beraamde aankomstyd te verskaf. Hierdie inligting word slegs vir sekuriteitsdoeleindes gebruik en sal streng vertroulik bly. Let asseblief daarop dat versuim om hierdie besonderhede betyds in te dien, kan lei tot vertraagde of geweierde inklok.
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 15 dae voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 15 dae voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 14:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 1 St Davids Street, Costa Da Gama, Cape Town, 7945, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang