Sunset Bay Retreat
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Midvaal, Vaal Marina, 2420, Gauteng
- Vanaf R1 850 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Bay Retreat bied 'n rustige wegbreekbestemming sowat 20 km vanaf Drie Riviere in Gauteng. Hierdie pragtige toevlugsoord is die perfekte ontsnapping uit die gewoel van die stad.
Die eiendom beskik oor 'n semi-losstaande eenheid met 2 slaapkamers en 2 volledige badkamers.
Die hoofslaapkamer is gemeubileer met 'n koningingrootte bed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die tweede slaapkamer is gemeubileer met 'n dubbelbed en 'n driekwartbed en het toegang tot sy eie volledige badkamer. 'n Ekstra slaapbank kan op versoek gereël word.
Die kombuis is volledig toegerus met 'n gasstoof, oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, eetgerei en breekware. Die sitkamer bied 'n gemaklike L-vormige rusbank, 'n TV en 'n knus kaggel vir koue aande.
Sunset Bay Retreat is geleë aan die oewer van die Vaaldam, omring deur rustige natuurskoon en 'n verskeidenheid voëlspesies, wat dit die perfekte plek maak om te ontspan en te herlaai.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Albert Cavin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 4
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Midvaal, Vaal Marina, 2420, Gauteng
- Gaste dink Sunset Bay Retreat het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Midvaal, Vaal Marina, 2420, Gauteng
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang