Successfully reported

SunSet Beach Club Diaz Beachfront

Selfsorg

Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.

Ekstra Fooie

Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:

  • Skoonmaakfooi van R800.00 per bespreking
Prys sluit in
Selfsorg
Breekskadedeposito

'n Terugbetaalbare breekskadedeposito van R1000 moet direk aan die eiendom betaal word.

Huisreëls

Gaste moet asb. hul eie handoeke saambring.
Troeteldiere word nie toegelaat nie.
Rook is in die woonstel verbode.
Geen besoekers word toegelaat nie.
Geen Matric Rage- of studentebesprekings word aanvaar nie.
Geen partytjies of funksies word toegelaat nie.
Linne word voorsien.
'n Daaglikse skoonmaakdiens is teen 'n ekstra koste beskikbaar en gaste moet hieroor navraag doen as hulle bespreek.


Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Meer as 2 weke voor die inkloktyd 25%van die deposito word terugbetaal
Minder as 2 weke voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 7)
Vanaf
R 2 000
per nag (plek vir 7)
Bespreek
  • Kapasiteit: 7 persone
    4 volwassenes, 3 kinders
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Beach East Boulevard, Beach Club 102, Die Voor Bay, 6500, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA6723c6e61f40cc9e7d26eada73df3cd6ceaaf398ea7debc6a62573c828c5f72ff0aeee2b0c6c7269b4081c1c1f2e4534f171?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 7) 3 5 1 5 Beach East Boulevard Beach Club 102 6500 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.158579482038 22.10925226852

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang