Successfully reported

Sunset Hideaway

Selfsorg
Mussel Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Geen kinders onder 2
  • Alleenstaande Eenheid
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Mussel Cottage is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n gasplaat, mikrogolf en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het privaat buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Volledige kombuis
Braai
Badkamer
Noodsaaklike toiletware
Buitelug
Braai
Kombuis & eetkamer
Braai
Yskas
Volledige kombuis
Mikrogolfoond
Prys sluit in

Selfsorg

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Rook word slegs in die buite-areas toegelaat.
Harde musiek, oormatige geraas en steurings word nie na 23:00 toegelaat nie.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat; Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Lobster Cottage
Vanaf
Vanaf R 1 350
per nag (plek vir 4)
  • Plek vir 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Alleenstaande Eenheid
  • Dubbelbed
  • Lees meer
1 Beskikbaar
Bespreek
Beskrywing

Lobster Cottage is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die kombuis is toegerus met 'n gasplaat, mikrogolf en yskas asook tee- en koffiemaakgeriewe. Gaste het privaat buitebraaigeriewe en veilige parkeerplek is beskikbaar.

Oorsig van kamer/eenheid
1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

En suite

4

1 x Dubbelbed

1 x Stapelbed

Stort, Toilet

Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
TV
Standaard
Volledige kombuis
Braai
Buite
Buitelug
Braai
Buite
Piekniektafels
Kombuis & eetkamer
Yskassie
Braai
Buite
Etenstafel
Sitplek vir 4
Volledige kombuis
Ketel
Mikrogolfoond
Stoof
Gas
Slaapkamer & wassery
Beddegoed voorsien
Rusbank
Vermaak
TV
Standaard
Prys sluit in

Rates displayed are on a self-catering basis.

Huisreëls

Gaste moet asseblief hul eie handdoeke saambring.
Rook word slegs in die buite-areas toegelaat.
Harde musiek, oormatige geraas en steurings word nie na 23:00 toegelaat nie.
Slegs die toegelate aantal mense, kinders ingesluit, word op die eiendom toegelaat; Besoekers word slegs toegelaat met vooraf reëling.
Neem asseblief kennis dat die eienaar op die perseel woon.

Kansellasiebeleid - Matig
Meer as 1 maand voor die inkloktyd 100%van die deposito word terugbetaal
Meer as 1 week voor die inkloktyd 50%van die deposito word terugbetaal
Minder as 1 week voor die inkloktyd 0%van die deposito word terugbetaal
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA2c02e0bc7691f52c17be5b7745fa746f0a10f87700028220d878b8b8a63436d4410b6ab4c2dce19574480e6d907938bfbf38?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 85 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.08259 18.03283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang