Sunset Hideaway
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Sunset Hideaway bied gaste 2 gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuise vir 4 gaste in Langebaan, en is net 150 m van die strand af.
Daar is 2 kothuise wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is. Elke kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.
Elke kombuis is toegerus met 'n gasplaat, yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.
Gaste het privaat buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.
Langebaan bied verskeie doendinge wat wissel van wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry, bergfietsry, en besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park vir gaste om te besoek.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.6/5
Robin Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 8
Op LekkeSlaap 3 jaar
Ligging
- 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
- Gaste dink Sunset Hideaway het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang