Successfully reported
+28

Sunset Hideaway

Selfsorg
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sunset Hideaway bied gaste 2 gerieflik gemeubileerde selfsorgkothuise vir 4 gaste in Langebaan, en is net 150 m van die strand af.

Daar is 2 kothuise wat op dieselfde perseel as die hoofhuis geleë is. Elke kothuis is ingerig met 'n dubbelbed en 'n stapelbed en het en suite-badkamers met 'n stort, wasbak en toilet. Gaste word vriendelik versoek om hul eie strandhanddoeke saam te bring.

Elke kombuis is toegerus met 'n gasplaat, yskas en mikrogolf, asook tee- en koffiemaakgeriewe.

Gaste het privaat buitebraaigeriewe en parkeerplek is beskikbaar.

Langebaan bied verskeie doendinge wat wissel van wind- en vlieërbranderry, kajakvaart, visvang, gholf, perdry, bergfietsry, en besienswaardighede soos die Club Mykonos Casino en die Weskus Nasionale Park vir gaste om te besoek.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.4
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Chris M
Saam met vriende
5.0
Baie goeie waarde vir geld. Baie netjies, vriendelike ontvangs, sekuriteitshek maak dat voordeur kan oopstaan deur die nag vir lekker briesie deur die...
Sien meer
Mrt 2025
Luke E
Gesin met klein kinders
5.0
Very enjoyable and relaxing. My visit was great. The house was comfortable, cozy and very clean. The host was very friendly. It was ver...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Charnel L
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Sal weer daar bly, dankie vir jou hulp, gasvryheid en raad oor die area. Als wat jy nodig het, is daar en baie naby als.
Des 2024
Mercia S
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxed. Our stay was calm and very relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2024
Teresa S
Gesin met tieners
4.2
Afgesien van die negatiewe punte, het ons baie lekker gekuier in Langebaan. Die ligging is perfek. Die gasvrou het ons goed verwelkom. Al die nodige g...
Sien meer
Apr 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Robin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sunset Hideaway het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 4)
Vanaf
R 1 450
per nag (plek vir 4)
Bespreek
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 85 Main Street, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf7eb6a443f0d8ee2f002c9c7a75b4bb0754161eda92abc5f6c81c543ff58e3d0720d91b6917c4328e1e47b5b6d59bb49d6fe?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 4) 8 5 1 5 85 Main Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.08259 18.03283
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang