Sunset Lodge Log Cabins
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 154 Mckenzie Street, St Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
- Vanaf R1 195 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sunset Lodge is op die oewer van die St Lucia-riviermond, 'n wêrelderfenisgebied, geleë. Ideaal geleë en is stapafstand van alle winkels, restaurante en geriewe af.
Daar is verskeie chalets beskikbaar: chalet 1 is oop beplan en kan 2 gaste akkommodeer, chalet 2 kan tot 5 gaste akkommodeer, 3 chalets met slaapplek vir 4, 2 luukse chalets met slaapplek vir 2 gaste en die Estuary View Chalet met slaapplek vir 4 gaste .
Jy kan op jou eie privaat patio sit, die son geniet of in ons kristalhelder swembad swem terwyl jy na die bote kyk; seekoeie, krokodille en luister na die kreet van die visarend wat verbygaan.
Ons het ook inwonende Lourie, geelbekvlieërs en neushoringvoëls.
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Shelley Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 65
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- 154 Mckenzie Street, St Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
- Gaste dink Sunset Lodge Log Cabins het ’n baie goeie ligging
- Kapasiteit: 25 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 12:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 154 Mckenzie Street, St Lucia, 3636, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang