Successfully reported

Sunset View

Selfsorg

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
4.8
Estelle W
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Dit was heerlik en rustig. Baie lekker. Sal weer daar kom bly.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Chris O
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2025

Absoluut heerlik fantasties! Ons wou nie huis toe nie

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Nadine J
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Aug 2025

Son, see en sand. Heerlik. Uitstekend! Bo verwagting mooi en lekker. Die uitsig van die sonsondergang was besonders. Die verblyf is so keurig en die atmosfeer is rustig.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jan J
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2025

Bitter baie lekker! As jy nie by die see wil bly nie. Beste. Luuks, netjies, skoon, veilig en diens van hoogste gehalte.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Sunset View
Baie dankie vir jou mooi kompliment! Julle was puik gaste en ons hoop om julle binnekort weer te sien.

Ruby F
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.4
Feb 2025

Alles was aangenaam. Die kombuis en braaiarea reg vir geurige maaltye. Luuks! Beslis luukse huis!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
3.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0
Margie
Sunset View
Baie dankie vir jou pragtige woorde! Julle was wonderlike gaste en ons sien uit daarna dat julle gou weer sal kom kuier.

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Margie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 7

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 800
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 6 Melkhout Avenue, Unit 15 Sea La Vie, Gouritzmond, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb7f6f7d4f4085417ba7059581f3344d7de10a4888ae42a0a7da51b19632ad95b3576f94551a26c935b6edb4878d8e804c1c4?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 6 Melkhout Avenue Unit 15 Sea La Vie 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -34.349992687889 21.874425582483

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang