Successfully reported
+31

Sunset View River Guesthouse

Gastehuis
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 43, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Vanaf R775 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sunset View River Guesthouse bied gerieflike verblyf in Douglas langs die rustige oewer van die Vaalrivier en is ideaal vir 'n rustige wegbreek vir paartjies, vakansiegangers en sakereisigers.

Dié gastehuis bied verblyf in 5 pragtig ingerigte kamers met groot vensters wat asemrowende uitsigte oor die omliggende landskap bied. Elke kamer het 'n privaat ingang en 'n en suite-badkamer. Die kamers het ook gemaklike beddens met linne en badhanddoeke word voorsien. Alle kamers bied bykomende geriewe soos lugversorging, 'n mikrogolfoond, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskassie, 'n slim-TV en gratis WiFi.

Die gemeenskaplike areas van die gastehuis sluit 'n sitarea in. Buitelug-entoesiaste sal die verblyf se nabyheid aan talle staproetes, visvangplekke en kajak-geleenthede waardeer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Mooi uitsig

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Hugo P
5.0
Rustig en netjies. Great views, netjiese kamers, goed ingerig. Uitstekende gasheer, tegemoedkomend en vriendelik.
Aug 2025
Lydia E
Saam met lewensmaat
5.0
Was pragtige uitsig oor die rivier, lekker privaat en plaas atmosfeer. Baie lekker, baie mooi en rustige plaas atmosfeer.
Aug 2025
Flip S
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was aangenaam. Maar in vergelyking met die Peperboom van Victoria Wes staan. Ja. Enigste probleem was die stort in kamer 4 waar die water baie sta...
Sien meer
Jul 2025
Thea V
5.0
Sal aanbeveel. Heerlik. Sal aanbeveel. Rustig en heerlik stil.
Mei 2025
Lizelle B
Saam met lewensmaat
5.0
Ons is verskuif na 'n ander kamer met lugversorging sonder dat ons hoef te vra. Netjies, skoon en rustige omgewing met ongelooflike gasvrye eienaars. ...
Sien meer
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Schalk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Ligging

  • ERF 43, Douglas, 8730, Noord-Kaap
  • Gaste dink Sunset View River Guesthouse het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 775
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 775
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 43, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc833ebb712b8f7eaf89ae92bd9a4b5ff443a0b850c3f46151f2c03bd6203c37451f519ca977a791b00af72860a0e9bb5a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 ERF 43 Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.06948638053 23.741154670715
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang