Successfully reported

Sunset View River Guesthouse

Gastehuis

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.2
Veiligheid
4.9
Hugo P
1 nag
5.0
Aug 2025

Rustig en netjies. Great views, netjiese kamers, goed ingerig. Uitstekende gasheer, tegemoedkomend en vriendelik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lydia E
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Aug 2025

Was pragtige uitsig oor die rivier, lekker privaat en plaas atmosfeer. Baie lekker, baie mooi en rustige plaas atmosfeer.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Flip S
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jul 2025

Dit was aangenaam. Maar in vergelyking met die Peperboom van Victoria Wes staan. Ja. Enigste probleem was die stort in kamer 4 waar die water baie stadig uitgeloop het. Ek het dit vermeld in 'n vorige skrywe. Die ligging is baie mooi.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Thea V
1 nag
5.0
Mei 2025

Sal aanbeveel. Heerlik. Sal aanbeveel. Rustig en heerlik stil.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Anja V
1 nag Gesin met tieners
4.8
Apr 2025

Die uitsig is pragtig op die walle van die Vaalrivier. Baie rustig, die huis is ruim en netjies.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

William M
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.6
Mrt 2025

The name says it all. Comfortable stay with a beautiful view of the river.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Jannie B
1 nag Saam met lewensmaat
4.6
Feb 2025

Lekker gebly, mooi uitsig en braai naby rivier. Baie lekker gebly! Alles beskikbaar en gasvrou baie behulpsaam.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Anonieme gas
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Aug 2025

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
4.0

Daneen S
1 nag Saam met lewensmaat
3.6
Mei 2025

Good. Good value. No communication from the host, stood around for a while before someone came to help and there was confusion with which room. Very pretty venue.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
4.0
Diens
1.0
Ligging
5.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Lizelle B
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Ons is verskuif na 'n ander kamer met lugversorging sonder dat ons hoef te vra. Netjies, skoon en rustige omgewing met ongelooflike gasvrye eienaars. Ons het heerlik gebly en sal beslis weer kom. Pragtige uitsig oor die rivier.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Schalk Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 10 maande

Vanaf
R 775
per nag, vir 2 mense

Jy sal nog nie hoef te betaal nie.

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 775
per nag, vir 2 mense
Vanaf
R 775
per nag, vir 2 mense
Bespreek
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: ERF 43, Douglas, 8730, Noord-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAdc833ebb712b8f7eaf89ae92bd9a4b5ff443a0b850c3f46151f2c03bd6203c37451f519ca977a791b00af72860a0e9bb5a55?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R775 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 ERF 43 Douglas 8730 Noord-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -29.06948638053 23.741154670715
Soek in 'n groter streek

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang