Sunset Walk Self Catering Accommodation
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Deodor Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 650 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sunset Walk Selfsorg Akkommodasie is 'n groot, privaat, veilige en troeteldiervriendelike vakansiehuis in die gewilde Wavecrest-area van Jeffreysbaai, ongeveer 700 m vanaf die naaste strand en naby alle geriewe. Die eiendom is volledig omhein met 'n muur, wat dit veilig en ideaal maak vir gesinne of vriende wat naby die kus wil bly.
Die vakansiehuis bied slaapplek vir 6 gaste in 3 ruim slaapkamers. Die eerste slaapkamer het 'n dubbelbed, 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort en toilet, ruim kaste, 'n kluis en plek vir 'n kampeerbedjie. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed met ruim kaste, en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens met kaste. Die tweede badkamer is toegerus met 'n bad, stort en toilet. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die huis beskik oor 'n groot sitkamer, eetkamer, binnebraai en 'n ruim, volledig toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, lugbraaier, mikrogolfoond, ketel, broodrooster, eetgerei en breekware. Vermaakgeriewe sluit 'n slim-TV en gratis WiFi in.
Gaste het toegang tot veilige parkeerplek in die motorhuis en ruim opritparkeerplek. Die eiendom is toegerus met 'n alarmstelsel en is gerieflik geleë naby geriefswinkels, restaurante en gewilde besienswaardighede.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Tjaart Nuut op LekkeSlaap!
Eiendomme 1
Resensies 11
Op LekkeSlaap 11 maande
Ligging
- 6 Deodor Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Sunset Walk Self Catering Accommodation het ’n uitstekende ligging
Toeganklikheid
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 6 Deodor Street, Noorsekloof, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang