Successfully reported
+5

Sunset West Self-Catering Accommodation

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Eighth Street, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Sunset West Self-Catering Accommodation is 'n ruim en smaakvol versierde 3-ster-gastehuis in Maraisburg, Johannesburg. Die huis akkommodeer 6 mense (4 volwassenes) gerieflik in 2 slaapkamers. 2 kinders op slaapbank.

Die eenheid het 2 slaapkamers, elke kamer het 'n koningingrootte-bed. Daar is 'n bykomende dubbelslaapbank in die sitkamer en die kamers deel 'n badkamer met 'n stort. Die kombuis is volledig toegerus vir al gaste se selfsorgbehoeftes. Die sitarea het gemaklike sitplek asook 'n TV met beperkte DStv. Gaste het ook toegang tot die groot tuin, braaigeriewe, swembad asook die speelgrond vir kinders. Bring asseblief jou eie swemhanddoeke.

Sunset West Self-Catering Accommodation bied ook onderdakparkeerplek sowel as WiFi. Skoonmaak- en wasgoeddienste kan teen 'n ekstra koste gereël word.

Hulle is naby Gold Reef City en winkelsentrums geleë.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Leefarea

2

1 x Dubbelslaapbank

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
DStv

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
3.9
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.9
Veiligheid
4.6

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Fazlin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • 4 Eighth Street, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
  • Gaste dink Sunset West Self-Catering Accommodation het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)

Jy sal nog nie hoef te betaal nie

Bespreek
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 6)
Vanaf
R 1 200
per nag (plek vir 6)
Bespreek
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 4 Eighth Street, Maraisburg, Johannesburg, 1709, Gauteng
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45ad1d0b5bcb44c281fa8980c176ae1a05fe0a85e9492ef442ad5f17502fb37127d5cd6c012f2ea486321ae1bd7c358dbc2a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 6) 14 5 1 5 4 Eighth Street Maraisburg 1709 Gauteng 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.179542118488 27.936951545169

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang