Surf & Serenity on Sea
Kliek op enige tarief om 'n meer volledige prysberekening te sien.
Ekstra Fooie
Buiten die tariewe in die bostaande tabel hef die eiendom ook 'n eenmalige:
- Skoonmaakfooi van R600.00 per bespreking
Geniet afslag met hierdie spesiale aanbiedinge!
Ontdek uitstaande waarde met ons reeks spesiale aanbiedinge wat by hierdie eiendom beskikbaar is. *
Bly 6 nagte en betaal slegs vir 5. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 31 Okt 2025.
Kry 15% af (minimum twee nagte se verblyf). Hierdie aanbod is altyd geldig. Dié aanbod is slegs vir pensioenarisse beskikbaar. B’s&V’s geld.
Bly 7 nagte en betaal slegs vir 6. Geldig vir verblyf vanaf 1 Okt 2025 tot 30 Nov 2025.
Kry 15% af vir verblyf wat 9 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.
Prys sluit in
- Rates displayed are on a self-catering basis.
Huisreëls
Geen bykomende oornagbesoekers word toegelaat nie.
Respekteer asseblief bure deur geraas tot 'n minimum te beperk, veral na 22:00.
Partytjies, raserige byeenkomste of geleenthede word nie toegelaat nie.
Rook is streng verbode binne die woonstel.
Aangewese buite-areas mag gebruik word, maar gooi asseblief sigaretstompies verantwoordelik weg.
Geen troeteldiere word toegelaat nie, tensy vooraf goedkeuring gereël is.
Sluit altyd deure en vensters wanneer u die eiendom verlaat.
Gebruik slegs die toegekende kelderparkeerplekke. Gastevoertuie word op eie risiko geparkeer.
Die eenheid word voor aankoms skoongemaak. Laat dit asseblief in 'n redelik netjiese toestand.
Bykomende skoonmaakdienste tydens u verblyf is op aanvraag beskikbaar (teen 'n ekstra koste).
Respekteer die landgoedreëls en gemeenskaplike eiendom, insluitend tuine en wandelpaaie.
Bespaar asseblief water en elektrisiteit tydens u verblyf.
Kansellasiebeleid - Toegeeflik
| Meer as 24 uur voor die inkloktyd | 100%van die deposito word terugbetaal |
| Minder as 24 uur voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 11 Diaz Road, Unit 3 11 Diaz, Jeffreys Bay, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang