Sweet Dreams
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Strydom Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Vanaf R850 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Sweet Dreams is 'n lieflike gastehuis wat in Hartswater geleë is en spog met 'n stil en rustige atmosfeer.
Die gastehuis bied oornagverblyf in 14 knus slaapkamers. Daar is 10 dubbelkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is, terwyl die ander 4 kamers enkelbeddens insluit. Elke kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.
Ander geriewe in die kamer sluit 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n yskassie, mikrogolfoond en tee- en koffiemaakgeriewe in. Gratis WiFi is beskikbaar.
Gaste kan gebruik maak van die gemeenskaplike lapa-area waar ontbyt ook bedien word. Veilige parkeerplek is beskikbaar.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.5/5
Sanet Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 29
Op LekkeSlaap 4 jaar
Ligging
- 32 Strydom Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
- Gaste dink Sweet Dreams het ’n baie goeie ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 32 Strydom Street, Hartswater, 8570, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang