Sweet Thorn Retreat Airport Lodge
Beskrywing
Daar is 3 kampplekke en die oppervlakte is met skoon sand gelyk gemaak. Die kampplek het 2 gemeenskaplike toilette en 2 storte.
Oorsig van kamer/eenheid
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Kampeerplek. Gaste moet hul eie toerusting saambring.
Huisreëls
Kinders tussen 0 tot 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Die Standaard kamer het 2 enkelbeddens en 'n en suite-badkamer. Die kamer het lugversorging, 'n privaat ingang, TV met sekere DStv-kanale, 'n kluis, haardroër en gratis tee en koffie.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Huisreëls
Kinders tussen 0 tot 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
Beskrywing
Binne die hooflodge is 'n gesinseenheid met 3 kamers. Die eerste kamer het 2 dubbelbeddens, die tweede slaapkamer 2 driekwartbeddens en die derde slaapkamer is voorsien van 2 enkelbeddens. Alle kamers het instap en-suite-stortgeriewe.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Prys sluit in
Aandete en B&B.
Huisreëls
Kinders tussen 0 tot 6 jaar bly gratis.
Kinders tussen 7 en 12 jaar betaal 50% van die deeltarief. 
Kansellasiebeleid - Pasgemaak
| Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 90%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 3 weke voor die inkloktyd | 75%van die deposito word terugbetaal | 
| Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal | 
| Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 10%van die deposito word terugbetaal | 
- Kapasiteit: 38 persone
- Alle ouderdomme is welkom
- 
                                
                                    
                                
                                
                                    Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
 Uitkloktyd: 10:00
- Adres: Road M53, Portion 2 of portion 4 of Plot 65 Kapps Farm, Windhoek, Khomas
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in wat gekoppel is aan
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang